James McDaniel

James McDaniel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Maart 1958 (1958-03-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 sons (Dorian en Deal McDaniel)
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James McDaniel (gebore 25 Maart 1958) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malcolm X (1992) en El Cortez (2006), en in die televisiereeks NYPD Blue (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy